Vonkk 443

Vers 1

1. Laat daar stilte daal, o mensdom.
Sien die Here aan die kruis!
Duisternis oordek die aarde
soos die liefde broosheid wys.
“Vader, dis volbring!” roep Jesus.
Só betaal die Heer ons prys.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Let all mortal flesh keep silence – liturgie van St. James, E4; Afrikaanse weergawe: Hannes van der Merwe 2019 ©
PICARDY – tradisioneel Frans
Orrelbegeleidings, kantoryverwerking en musikale verryking: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Teks, orrelbegeleidings, kantoryverwerking en musikale verryking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.