Vonkk 441

Vers 1

1. Stil verdwyn die daglig
en die son wat skyn.
Om ons wys die skadu’s
dat die dag nou kwyn.
Buite word dit donker,
sterre kom nou uit;
alles in die skepping
gaan hul oë sluit.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Now the day is over – Sabine Baring-Gould 1865; Halleluja 1931; nuwe Afrikaanse weergawe: Jacques Louw 2019 ©
LYNDHURST – Frederick William Blunt (1839-1921)
Musikale verryking: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Teks en musikale verryking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek en Engelse teks: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.