Vonkk 439

Vers 1

1. Niks wat ek hier vermag
of wat ek ooit kan doen,
geen goeie werk of liefdesdaad
kan ooit my skuld versoen.
Niks waarna ek mag streef,
kan waarlik vrede gee.
Selfs al my trane en gebed
kan nie my skuld wegvee.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Not what my hands have done – Horatio Bonar 1861; Afrikaanse teks: Jacques Louw 2019 ©
LEOMINSTER – George William Martin 1862
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Afrikaanse teks: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.