Vonkk 437

Vers 1

1. Mag die Here God jou seën
en sy goedheid jou verleen.
Mag Hy tot jou redding kom;
sorg wanneer daar swaarkry kom.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2019 ©
Jesu, ewge Sonne – Christian Gregor 1723 – 1801
Orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Teks, orrelbegeleiding en kantoryverwerking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.