1. Hemelse Vader, waar ons voor U staan,
rig ons ons oë op U, almal saam.
Hier voor u liefde, voor u almag, Heer,
lê ons ons laste voor u voete neer.
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.