Vonkk 426

Vers 1

1. Skepper, Wind van nuwe lewe,
waai u wind van seën deur my,
tot die laaste blare afval
en ek naak voor U mag staan.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Oorspronklike gedig – digter onbekend;  aangepas deur Hannes van der Merwe 2019 ©
MARCELLE – Cecilia van Tonder 2019 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.