1. O Jesus, ek’s lief vir U en U’s lief vir my. U kom as ‘n dienskneg om my te bevry. U liefde, Heer Jesus, laat kniel U voor my neer. Ek sien al u liefde, o Jesus, my Heer.
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.