Vonkk 423

Vers 1

1. Wees genadig, Heer, ek vra dat U sal vergewe.
Sien my in u liefde aan soos ek voor U lewe.
Kyk na my! Sien my ly
en skenk my genesing!
Ek sal U die lof bring.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Straf mich nicht in deinen Zorn – Johann Georg Albinus (1624-1679); Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2019 ©
WURTEMBURG 1681 – Darmstadt 1698
Orrelbegeleiding en musikale verryking: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Melodie: Openbare besit © Afrikaanse teks, orrelbegeleiding en musikale verryking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.