As ek stil voor U buig met my hart voor U bloot,
styg my kreet om genade na U.
En ek slaan op my bors, want my skuld is te swaar.
Hoor tog hoe roep ek na U.
Jesus Christus, Seun van God,
wees my arme sondaar genadig!
Jesus Christus, Seun van God,
wees my arme sondaar genadig!
Jesus Christus, Seun van God,
wees my arme sondaar genadig!
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.