Vonkk 415

Vers 1

Al wat ek begeer, o Heer, al wat ek verlang,
is om U te ken, o Heer, en naby U te leef.
Lei my deur u Gees, o Heer, lei my deur u Woord.
Laat dit in my stil word, Heer, sodat ek U kan hoor.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Pieter Malherbe 2013 ©
AL WAT EK BEGEER, O HEER – Pieter Malherbe 2013 ©
Orrel- en klavierbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2018 (Pro Deo)
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.