Vonkk 414

Vers 1

1. Kom besing die Kersgebeure die heil’ge nag.
Hoop word daar opnuut gebore – so lank verwag.
“Eer aan God!” sing eng’lekore. “Christus is vandag gebore.”
Hoor die boodskap van verlossing – die heil’ge nag.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Come and sing the Christmas story – Michael Arnold Perry (1942-1996) Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe en Jacques Louw 2018 ©
AR HYD Y NOS – tradisioneel Walliese melodie
Orrelbegeleiding 1: Ralph Vaughan Williams 1872-1958, Ob 2 en kantoryverwerking 2: Isabeau Swanepoel 2017 (Pro Deo) Kantoryverwerking 1: Dirkie de Villiers, FAK 1961. Met toestemming gebruik
© Melodie en orrelbegeleiding 1: Openbare besit © Teks, orrelbegeleiding 2 en kantoryverwerking 2: VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.