Vonkk 403

Vers 1

1. Op U verlaat ek my, wees my genadig, Heer.
Die vrede wat U bring is al wat ek begeer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

I need Thee every hour − Annie Sherwood Hawks en Robert Lowry 1872; oorspronklike Afrikaanse teks: Jaco Thom 2017; gewysig Hannes van der Merwe 2018 ©
NEED – Robert Lowry 1872; gewysig Halleluja 1933
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.