Vonkk 387

Vers 1

1. Op Kersnag sal gelowiges sing,
die eng’le het die nuus gebring.
Op Kersnag sal gelowiges sing,
die eng’le het die nuus gebring.
Die Jesuskind, ons Koning kom.
Halleluja! Ons Koning kom.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

On Christmas night all Christians sing – Luke Wadding 1684; Afrikaanse teks: Tertius Erasmus 2019 (Pro Deo)
SUSSEX CAROL – tradisioneel Engels Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2019 (Pro Deo)
Kantoryverwerking: Daleen Kruger 2019 (Pro Deo), Musikale verryking: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Afrikaans teks, orrelbegeleiding, kantoryverwerking en musikale verryking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.