Vonkk 386

Vers 1

SING:  (Latyn en Afrikaans)
Audi noos, Christe, eleison.
Kyrie eleison,
donna pacem.
Hoor ons, Jesus Christus, vergewe ons skuld.
Was ons skoon en maak ons heel, 
gee ons vrede, Heer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Latynse teks – tradisioneel; Afrikaanse en Engelse teks – Hannes van der Merwe 2018 ©
AUDI NOOS, CHRISTE, ELEISON – Boliviaanse Jesuïte-klooster
Orrelbegeleiding 1 en 2: Gerrit Jordaan 2018 ©
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.