Vonkk 382

Vers 1

1. O die diepte van die liefde
wat ons ontvang het van ons Heer!
Soos die golwe in oseane
stort God se liefde oor ons neer.
Onder alles, oral om ons
spoel u liefde en u trou.
Dit trek ons nader,
dit roep ons huistoe
waar u ons in liefde toe kan vou.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

O the deep, deep love of Jesus – Samuel Trevor Francis 1875; Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2017 ©
EBENEZER – Thomas John Williams 1890
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Afrikaanse teks: 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.