Vonkk 364

Vers 1

1. Dankie, Heer, dat U by my bly;
dankie dat u Gees my ook lei.
U is my Vader, U is my Heer.
Graag wil ek lewe soos U my leer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

AP van der Colf 1984 (:1); Hannes van der Merwe 2017 © (:2 en :3)
KORINGLAND – Anton Esterhuyse 2017 ©
Orrelbegeleiding: Anton Esterhuyse 2017 ©
© 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.