Vonkk 361

Vers 1

1. Vul die hele aarde met sy lof en eer.
Wees die boodskapdraer: Jesus is die Heer!
Laat jou stem weergalm oor die aarde heen.
Loof Hom die Verlosser, Hy wat sorg vir seën.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2018 ©
MARCO – Cecilia van Tonder 2018 ©
Orrelbegeleiding: Cecilia van Tonder 2018 ©
© 2018 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.