Vonkk 360

Vers 1

1. Saam is ons byeen, in Jesus is ons een.
Hy bind ons deur sy Gees saam in liefde
om ons, sy kerk, te seën.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Eet die brood met my – Jacques Louw 2017 ©
OUPA PAUL BREMER – Jacques Louw 2017 ©
Orrelbegeleiding: Jacques Louw 2017 ©, Kantoryverwerking: Jacques Louw 2017 ©
© 2017 VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.