Vonkk 356

Vers 1

1. Die wêreld waar ons woon,
is God se eiendom.
Selfs konings in hul prag en praal,
staan voor sy grootheid stom.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2017 ©
TERRA PATRIS – Franklin Lawrence Sheppard 1915 (aangepas)
Kantoryverwerking: Franklin Lawrence Sheppard 1915 (aangepas)
© 2017 VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.