Vonkk 355

Vers 1

Kom en loof die Heer,
bring aan Hom die eer.
Alle nasies, kom
bring die lof aan Hom,
want sy liefde en sy trou
sal Hy vir altyd onderhou.
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Prys die Heer!
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Prys die Heer!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Anton Esterhuyse 2016 ©
LENTEBRIES – Anton Esterhuyse 2016 ©
Orrelbegeleiding: Anton Esterhuyse 2016 ©
© 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.