Vonkk 347

Vers 1

1. Heer, u kerk oor al die eeue
wil u goedheid graag gedenk.
Ons wil sing van u genade,
vir die jare ons geskenk.
Ons kom jubel voor U, Here –
U wat ons met sorg behou.
Steeds kan ons op U vertrou!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2015 ©
CWM RHONDDA – John Hughes 1907
Orrelbegeleiding: John Hughes 1907; uitgebreide inleiding, tussenspel en naspel: Anton Esterhuyse 2016 ©, Kantoryverwerking: John Huges 1907, Musikale verryking 1: Dirkie de Villiers 1987 (diskant)
© Teks, orrelbegeleiding met uitgebreide inleiding, tussenspel, naspel, orrelverwerking en musikale verryking 1: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie, ob en kv – Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.