Vonkk 344

Vers 1

1. Êrens kom ’n kind vandaan –
weerloos, klein en sonder naam.
Daarom gee U hom ’n huis,
gee U ouers wat sal sê:
Jy, jy, jy – kom woon hier by ons!
Ons sal in die wêreld
oor jou menswees waak.
Ons sal sorg dat liefde jou ’n mens sal maak.
Ons sal sorg dat liefde jou ’n mens sal maak.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2016 © en dr Hennie Botes 2016 (Pro Deo)
SAGTE REËN – Anton Esterhuyse 2016 ©
Orrelbegeleiding: Anton Esterhuyse 2016 ©
© 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.