Vonkk 343

Vers 1

1. Voordat tyd begin het, lewe God se Woord.
Ewig was Hy by God – Hy was self ook God.
Deur die Woord het alles so tot stand gekom:
al die diere, plante, elke ster en son.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2017 ©
KENZIE – Jacques Louw 2017 ©
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2017 ©
© 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.