Vonkk 342

Vers 1

1. Die Seun wat blindes weer laat sien,
hul oë open vir die lig,
is self die Lig wat donker verdryf –
Hy is die Lig, die Seun van God.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2016 ©
ROCKINGHAM – ca 1780, aangepas Edward Miller 1790
Orrelbegeleiding: Edward Miller 1790
© Teks: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie en orrelbegeleiding: Openbare besit.
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.