Vonkk 338

Vers 1

1. Sing vir die Heer ’n nuwe lied!
Kom, al sy kinders, bring Hom eer!
Kom juig en sing, kom loof die Heer;
met duisend stemme prys sy Naam.
Want Hy is goed, oneindig goed.
Ons God se roem moet bly weerklink.
Ons wil met hart en mond, oral rond,
van al sy goedheid bly getuig.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Sing vir die Heer ’n nuwe lied – Jacques Louw 2016 ©
JERUSALEM – Charles Hubert Hastings Parry 1916
Orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Charles Hubert Hastings Parry 1916
© Teks: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie en orrelbegeleiding: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.