Vonkk 336

Vers 1

1. Ons glo in Jesus, God se Seun –
Lig uit Lig en God uit God –
wat mens geword het deur die Gees
en God se liefde openbaar.
Hy het gedien, net soos ‘n kneg;
Hy was bereid selfs om te ly
en met sy kruisiging,
met sy dood, het Hy
die volle prys betaal.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2016 ©
JERUSALEM – Charles Hubert Hastings Parry 1916
Orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Charles Hubert Hastings Parry 1916
© Teks : 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie en orrelbegeleiding: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.