Vonkk 335

Vers 1

1. Mag die troue Heer, jou gebed in nood verhoor;
in die dag van swaarkry jou beskerm.
Mag sy hand van troos uit die hemel jou omvou
en jou bystaan met sy goedheid en en sy seën.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

In the day of need – Christopher M Idle, 1969 Afrikaanse weergawe: Jacques Louw 2017
SAMSON – Norman L Warren 1972
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks & musiek en hierdie vertaling: © 1973 Hope Publishing Company, Carol Stream, IL 60188, VSA. Alle regte voorbehou. Met toestemming gebruik. For permission, contact www.hopepublishing.com
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.