Vonkk 333

Vers 1

God se Woord is ’n lig in die nag;
dit bring hoop, dit gee rigting en krag;
dit bring troos in ons seer,
dit gee nuwe lewenssin;
skyn soos ‘n ster in die donkerte.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Gottes Wort ist wie Licht – Duitsland; Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2016 ©
Gottes Wort ist wie Licht –  Joseph Jacobsen (1897-1943) & Hans-Hermann Bittger
Ostinaat: Anton Esterhuyse 2016 ©
© Duitse teks en melodie: Openbare besit, © Afrikaanse teks en ostinaat: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.