Vonkk 329

Vers 1

1. (Toetrede en Aanroeping)
Ons harte smag na U.
Kom, Heer, en maak ons nuut.
Kom raak ons aan in Jesus-naam.
Ons harte smag na U.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

isiXhosa – HH Dugmore 1810-1896; Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2016 ©
NKOSI, SIHLANGENE – tradisioneel isiXhosa
Orrelbegeleiding: Tradisioneel, Kantoryverwerking: Tradisioneel
© isiXhosa-teks, melodie, orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Openbare besit. © Afrikaanse teks: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.