Vonkk 312

Vers 1

1. Deur profete kom oor eeue die berig;
uit die diep verlede skyn die helder lig:
Jesus, ons Messias,
Jesus, ons Verlosser,
Jesus, God met ons.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Breda Ludik 2016 ©
MAE – Marinda du Toit 2007
Orrelbegeleiding: Friena Maritz 2016 ©, Kantoryverwerking: Friena Maritz 2016 ©, Musikale verryking: Friena Maritz 2016 ©
© 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.