Vonkk 302

Vers 1

1. Al sug die skepping swaar,
dis God se wêreld dié.
Die skepping sien verwagtend uit
en hoop op God alleen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2017 ©
TERRA PATRIS – Franklin Lawrence Sheppard 1915 (aangepas)
Kantoryverwerking: Franklin Lawrence Sheppard 1915 (aangepas)
© Teks: 2017 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek en kantoryverwerking: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.