Vonkk 30

Vers 1

Al die donker is nooit net donker in u sig.
Die nag, net soos die dag, word deur U verlig.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

La ténèbre – Taizé 1991; Afrikaanse weergawe Gerrit Jordaan 2009
Jacques Berthier 1923-1994
Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk. Met toestemming gebruik
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.