Vonkk 281

Vers 1

1. Is Christus dan nie opgewek,
is ons geloof vergeefs;
ons prediking ’n mors van tyd,
ons sonde staan nog steeds.
Maar nee, die Heer het opgestaan,
Hy het oorwin, Hy leef.
Die blye boodskap staan mos vas:
Die Heer het ons vergeef!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

If Christ had not been raised from death – Christopher Idle 1938; Hannes van der Merwe 2014 ©
VOX DILECTI – John Bacchus Dykes 1823-1876
Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2014 © Kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2014 ©
© Teks, orrelbegeleiding en kantoryverwerking: 2014 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.