Vonkk 260

Vers 1

1. Ons besing u grootheid, Vader,
U, die Koning wat regeer.
Ons is hier voor U vergader,
ons bring U ons lof en eer.
Driemaal heilig, Hemelvader,
ons erken U as ons Heer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Gideon Brits 2014; gewysig Jacques Louw 2014 ©
RHUDDLAN – volksmelodie uit Wallis
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2001 (Pro Deo).
© Teks en orrelbegeleiding: 2014 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.