Vonkk 259

Vers 1

1. Hemelse Vader, Skepper van die lewe,
voor U kom buig ons neer, ons kom prys u grootheid.
Sien ons afhanklikheid waar ons tot U nader.
Vader, ons prys u Naam!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2014 ©
INTEGER VITAE – Friedrich Ferdinand  Flemming 1811 
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks: 2014 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.