Vonkk 253

Vers 1

1. Lui, klokke, klingelingeling,
lui, klokke, lui.
Dis weer tyd vir Kersfees,
laat ons sing en bly wees.
Hy, die Hemelkoning,
maak hier by ons woning.
Lui, klokke, klingelingeling,
lui, klokke, lui.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kling, Glöckchen, klingelingeling – Karl Enslin (1819-1875); Afrikaanse teks: Jacques Louw 2012 ©
KLING GLÖCKCHEN – tradisionele Duitse kerslied – Benedikt Widmann (1820-1910)
Orrel- en klavierbegeleiding: Gerrit Jordaan 2013 ©, Kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2013 ©
© Melodie: Openbare besit, © Teks, orrelbegeleiding, klavierbegeleiding en kantoryverwerking: 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.