Vonkk 251

Vers 1

1. Christus natus est.
Christus is gebore.
Christus natus est.
Hy is God met ons.
Klokke lui met Kersfeestyd;
laat vreugde uitkring wêreldwyd.
Christus natus est.
Christus is gebore.
Christus natus est.
Hy is God met ons.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Cecilia van Tonder 2013 ©
CHRISTUS NATUS EST – Cecilia van Tonder 2013 ©
Orrelbegeleiding: VONKK-Werkgroep 2013, Musikale verryking: Gerrit Jordaan 2013 ©
© 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.