Vonkk 241

Vers 1

Ons wil met Kersfees vrolik sing.
Aan daardie Kindjie hulde bring.
God se liefde uit laat kring.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Come, let us gather now to sing – tradisioneel; Afrikaans: Jacques Louw 2012 ©
COME, LET US GATHER – tradisioneel
Ostinaat: Albert Troskie 2013 (Pro Deo), Musikale verryking: Jacques Louw 2013 ©
© Melodie: Openbare besit © Teks, ostinaat en musikale verryking: 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.