Vonkk 239

Vers 1

Afrikaans:
Heer, elke* nag verlang ek na U, my God,
ek hunker na U met als in my.
Heer, elke nag verlang ek na U, my God,
ek hunker na U met als in my.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Iedere nacht verlang ik – Taizé; Afrikaanse weergawe: Gerrit Jordaan 2012 ©
Iedere nacht verlang ik – Taizé.
Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk. Met toestemming gebruik.
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.