Vonkk 235

Vers 1

1. Vreugde onbeperk, deur die kruis bewerk –
ewig bly ek in die Vaderhuis.
Deel van God se kerk, met sy Gees gemerk –
ewig bly ek in die Vaderhuis.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

What a fellowship, what a joy divine – Elisha A Hoffman 1839-1929; Afrikaanse teks : Breda Ludik 2014
SHOWALTER – Anthony J Showalter, 1858-1924
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks: 2014 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.