Vonkk 231

Vers 1

1. Laat julle kommer en sorge oor aan Hom –
Hy sorg vir almal op aarde.
Meer as die mossies en lelies van die veld
sorg Hy vir julle, sy kinders.
Halleluja! Halleluja!
Halleluja! Amen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Ernst Kotzé 2012
ESTERHUYSE – Anton Esterhuyse 2012 ©
Ostinaat: Anton Esterhuyse 2012 ©
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.