Vonkk 225

Vers 1

Met toetrede:
1.  O Heer, ons is byeen,
omdat u ons geroep het,
met diep ontsag gevul,
waar U ons nou kom groet het.
Werk nou ook in ons harte
en lei ons deur u Gees;
laat u in hierdie diens, Heer,
vir ons teenwoordig wees.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2006 ©
GERDA – Hannes van der Merwe 2006 ©
Orrelbegeleiding: Hannes van der Merwe 2012 © en Cecilia van Tonder 2012 ©, Kantoryverwerking: Hannes van der Merwe 2012 © en Cecilia van Tonder 2012 ©
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.