Vonkk 220

Vers 1

1. Lig van God, kom woon hier in u kinders
soos bedoel was aan die heel begin.
Laat u grootheid eggo deur die skepping.
U nabyheid gee ons lewe sin.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2014 ©
HANLIE – Cecilia van Tonder 2014 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
©  2014 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.