Vonkk 219

Vers 1

1. Wat  die toekoms ook mag inhou,
wat daar alles wag op my,
kan ek aan U, Here, vashou,
want U sal my altyd lei.
Leer my, Vader, sonder vrae
U te volg as onweer woed.
Leer my, Here, sonder klae
U te loof, want U is goed.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Wat de toekomst brengen moge – Jacqueline E van der Waals (1868-1922); Is die toekoms blink of duister – Attie van der Colf 1989; nuwe teks: Jacques Louw 2012  ©
BEECHER – John Zundel 1870
Orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Albert Troskie 1987 (Pro Deo)
© Teks, orrelbegeleiding en kantoryverwerking: 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.