Vonkk 212

Vers 1

1. Hoe diep is sy lyding daar aan die kruis,
hoe wyd strek sy hande om te red.
Hoe hoog reik sy liefde wanneer Hy bid,
want Hy dink aan ons voordat Hy sterf.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Ons dink aan Jesus met brood en wyn – Pieter Malherbe 2011 ©
MET BROOD EN WYN – Pieter Malherbe 2011 ©
Orrelbegeleiding 1; Albert Troskie 2012 (Pro Deo) Orrelbegeleiding 2: Gerrit Jordaan 2012
© 2012 VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.