Vonkk 211

Vers 1

1. Heilige Gees, U, die Trooster,
tree vir ons in by die Vader.
U ken die kreet van ons harte.
Laat ons u vrede ontvang.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Pieter Malherbe 2011 ©
UITGESTUUR – Pieter Malherbe 2012 ©
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2012 (Pro Deo) Klavierbegeleiding: Gerrit Jordaan 2012 Musikale verryking 1: Gerrit Jordaan 2012 Musikale verryking 2: Albert Troskie 2012 (Pro Deo)
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.