Vonkk 203

Vers 1

1. Wees U, o Here, my uitsig, my hoop.
Kom breek tog die toekoms, geleenthede oop.
En wat ook mag kom in die dag of die nag,
wees U dan my herder en hou U die wag.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Be Thou my vision – E18; Engelse vertaling 1905: Mary E Byrne (1880-1931) en Eleanor H Hull (1860-1935); Afrikaanse weergawe: Hannes van der Merwe 2010/2012 ©
SLANE – tradisionele Ierse melodie
Orrelbegeleiding en kantoryverwerking: Tradisioneel
© Teks: 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie en orrelbegeleiding: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.