Vonkk 202

Vers 1

Here, seën nou die boodskap uit u Woord
en hoor ons gebede vir elke mens in nood.
Heer, seën ons almal wat U hier saamgebring het.
Wil U met liefde ons omvou.
Here, seën nou die boodskap uit u Woord
en hoor ons gebede vir elke mens in nood.
Heer, seën ons almal wat U hier saamgebring het.
Wil U met liefde ons omvou. Amen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Gebed by die erediens – Cecilia van Tonder 2008 (Pro Deo)
CILIUS – Cecilia van Tonder 2008 (Pro Deo)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.