Vonkk 199

Vers 1

1. Engelstemme sing vir ewig, prys u Naam, o Heer.
Mensestemme sing ’n loflied, bring aan U die eer.
Al wat lewe bring U ere, ons buig voor u grootheid neer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Angel voices, ever singing – Francis Pott (1832-1909); Afrikaanse teks: Gideon Brits 2009
ANGEL VOICES – Edwin George Monk (1819-1900)
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2012 (Pro Deo) Kantoryverwerking: Edwin George Monk (1819-19
© Teks en orrelbegeleiding: 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie en kantoryverwerking: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.