Vonkk 197

Vers 1

1. Kom sing voor die Heer, want Hy is ons vreugde.
Kom sing voor die Heer, want Hy is ons vrede.
Kom sing voor die Heer, want Hy is ons vreugde.
Kom sing voor die Heer, kom sing voor die Heer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Uit Brasilië; Afrikaanse teks: Breda Ludik 2011
CANTAD AL SEÑOR – Brasiliaanse volksmelodie
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2012 (Pro Deo)
© Afrikaanse teks en orrelbegeleiding: 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Portugese/Spaanse tekste en melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.